Forget
everything you have ever heard about backseat drivers. Meet the passenger from hell….my mother.
The darling
gave up driving in her sixty’s when she recognized that she now lacked the necessary
reflexes for driving in South African cities crawling with taxi’s, bought
licenses and other deeply aggressive fellow drivers.
Now she
occupies the passenger seat. One hand
squeezing my upper leg in silent warning when we approach a stop street. Nails digging in when she judges my speed too
fast.
But it’s
when she pulls in her breath sharply for perceived danger that I really lose
it.
“Maaaaaa. You will cause
an accident when you do that”
No apology –
only a reproachful stare!!
Really?? Really????
Natuurlik
toe my eersteling oud genoeg was vir bestuurrlesse en ek die hulpelose
slagoffer in die passasiersitplek was, het ek my vas voorgeneem om nie in ouma
te verander nie.
Behalwe
natuurlik as hy op ‘n stopstraat afjaag onder die wanindruk dat mens ‘n kar
binne 30 cm tot stilstand kan bring.
Of ‘n kar
verbysteek terwyl aankomende verkeer teen spoed op ons afjaag.
Dan kan ek
mos ’n kind doodkyk as hy vir my vertel:
“Maaa, ma sal maak dat ek ‘n
ongeluk veroorsaak”
Kinders
waardeer nie waardeur mens vir hulle moet gaan nie.
Mens prober
jou bes
En dan het
hulle geen waardering daarvoor nie.
En as ek my
hart by my ma will gaan uitpraat vind sy dit amusant!!!!!
Hierdie is die beste foto ooit by jou stuk!!! Well done. Ek het jou storie baie geniet, kan jou ma net daar langs jou imagine.
AntwoordVee uit